速報APP / 通訊 / Woodland Hills Gemeenskapskerk

Woodland Hills Gemeenskapskerk

價格:免費

更新日期:2018-04-08

檔案大小:因裝置而異

目前版本:因裝置而異

版本需求:Android 因裝置而異

官方網站:http://aryx.co.za/

Email:aryxdev@gmail.co.za

Woodland Hills Gemeenskapskerk(圖1)-速報App

Ons is ‘n gemeente van die Drie-Enige God. Ons help mekaar om God drie-enig deur die Bybel te ontdek, te verstaan en te dien. Ons probeer om ons geloof deur liefde en dade uit te leef. So wil ons die Koninkryk van God sigbaar maak. Rom 13: 8-10: Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, voer die hele wet van God uit. Al die gebooie word immers in hierdie een gebod saamgevat.

Woodland Hills Gemeenskapskerk(圖2)-速報App

Woodland Hills NG Gemeenskapskerk se visie vind inslag in die woorde van Gal 5:6b:

Woodland Hills Gemeenskapskerk(圖3)-速報App

Al wat van belang is, is GELOOF wat deur LIEFDE tot DADE oorgaan! met:

Woodland Hills Gemeenskapskerk(圖4)-速報App

• Uitnemendheid

Woodland Hills Gemeenskapskerk(圖5)-速報App

• Toewyding

Woodland Hills Gemeenskapskerk(圖6)-速報App

• Openheid

Woodland Hills Gemeenskapskerk(圖7)-速報App